view this email in your browser here

Darling Tourism Newsletter

19 October 2017

Die ding van Darling

Dis 'n unieke, Wes-Kaapse dorpie waar mense nog op straathoeke staan en klets en waar winkels nog hul deure vir middagete sluit. Dis hierheen waarneen ek wil terugkeer wanneer die alledaagse gejaag te veel raak; wanneer tyd nie wil stilstaan nie. Dis die ding van Darling: hulle ken die slow way of life.

Read more here


Check out the weekends program here








Looking for accommodation in Darling?

Check out what we have available:


Regards,
Dianne le Roux
Darling Tourism /Toerisme

“Only an hour from Cape Town…but a million miles away!”

[t] +27 (0)22 492 3361
[e] info@darlingtourism.co.za
[w] www.darlingtourism.co.za
Please follow us on facebook at here